send link to app

Tile Connect Puzzle Game


4.6 ( 2576 ratings )
Games Arcade Puzzel
Developer: 珂 钟
Gratis

Funksies van Teël Koppel:
Teël Koppel is ‘n speletjie wat verskillende patrone kombineer binne ‘n set tydperk. Dit is ‘n maklike verduidelikking. Teël Koppel is nie so maklik soos wat dit klink nie. Die plek waar die teël elke keer opduik verskil! Dit sal definitief jou aandag behou!
Sodra jy al die bypassende teëls in ‘n ry het kan jy na die volgende stap gaan. Word ‘n teëlmeester deur jou lekkers, vrugte, koek en groente te soekl!
Tip: Kyk watter teëls kan bymekaar pas
Skoffel die teëls: Die teëls sal in ‘n ander volgorde voorkom.

Trein jou brein om vining die bypassende teëls te kry! Kry jou gunstelling lekkers, of jou lekkerste vrug, of ‘n lekker stukkie koek of dalk groente!
Belangrik:
Teël Koppel het verskeie patrone. Kom ons vee elke teël uit!
Koppel die teëls met lekkers, vrugte, koek an groente in ‘n ry, nou vee hul uit!

Jy het meer as 600 opsies! Teël koppel het ‘n unieke algoritme, jy sal nooit vervveld raak nie want dit verander die heeltyd.

Druk op die teël so vining as wat jy kan! Jy kan binnekort ‘n teëlmeester wees! Die teëls kan ook in pare gekombineer word.

Die reëls is maklik! Druk op die teël sodra hy verskein en Kopple hom met dieselfde sort teël.

Jy kanmaklik en vinnig ‘n teëlmeester word! Konsentreer op die spel. Speel saam met vriende en familie. Trein jou brein!

Speel so!

Skoffel die teëls. Laat jou brein op die teëls fokus!
Kry die bypassende teëls met dieselfde patroon en plaas hulle in ‘n ry.
Koppel die teëls waar die ry tweekeer buig!
Oppas vir struikelblokke!

Teëls wat se ry meer as 3 keer buig kan nie uitgevee word nie!
Probeer 3 kry!!

Leer die verskillende patrone – daar is teëls wat nie meer as tweekeer kan uitgevee word nie!
Gebruik die beste tools wat beskikbaar is vir elke stap van teël koppel.
Gebruik die handigste tool wat jy kan kry!
Kyk of jy elke keer die meeste teëls wat jy kan sal uitgevee kry!

[Teël Koppel – Die Genot van ‘n Brein Trein Puzzle]
1. Kyk hoe vining jy die teëls kan uitvee.
2. Kyk waar jou gunsteling lekkers, vrugte, koek of groente is.
3. Teël Koppel is ook vir beginners.
4. Dis maklik!
5. Dis Interessant!
6. Doen dit weer!
7. Geniet jouself!
8. As jy wilk an jy jou tyd vat om te speel.
9. Geen stres en min advertensies.
10. Speel baie teël koppel verniet!

Teël Koppel kan jy saam met vriende en familie speel as ‘n kompetiseie. Kyk wie wen! Word die teëlmeesteer in jou groep! Laat teël koppel jou brein trein! Speel teël koppel verniet. Wat dink jul is daar om te geniet?